Bos – Jaco Wolmarans

R130.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 224
Uitgegee: 2019 Tafelberg
ISBN: 9780624086031

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: ERR002 Categories: , ,

Description

Bloedbroers. ‘n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudooperasies. Carlos Veiyera, die veteraan met ‘n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé.

En toe is die oorlog verby. Of is dit?

Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na ‘n duister operasie … nou moordend terug?

Militêre Inligting soek antwoorde. En Tex Texeira is die enigste operateur wat dit naby hom kan waag. As hy die skietdood van sy eie vrou kan verwerk. En die gevoel van ‘n lokval wat hy net nie kan afskud nie …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans