Bitter Heuning – Hermione Suttner (Vertaal deur Linda Rode)

R90.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 353
Uitgegee: 2011 Kwela Books
ISBN: 9780795703133

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA503 Categories: , ,

Description

Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see. So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier. Vroeg al verloor Mara haar hart op Theunis, enigste erfgenaam van die buurplaas, Misverstand, maar haar pa Jakop is ‘n onverbiddelike man, en dikwels onredelik. ‘n Meesleurende lekkerleesroman, uit die oorspronklike Engels vertaal deur Linda Rode.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans