Aurora – Tertius Janse van Rensburg

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 283
Uitgegee: 2023 – LUCA / LAPA
ISBN: 9781776351510

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Aurora deur Tertius Janse van Rensburg is ’n Afrikaanse Christelike roman oor geloof, menswees en die onverwagte draaie wat die lewe soms neem.

Dawid Uys, ’n jong plattelandse dominee, se lewe verander wanneer hy hoor dat hy ’n plaas met die naam Aurora geërf het. Hy het Oom Boela skaars geken, en die erfporsie kom boonop met verskeie bepalings en voorwaardes. Terwyl Dawid die uitdagings op die plaas en in die kerk probeer hanteer, raak sy persoonlike lewe ook ingewikkelder. Nuwe verhoudings, moeilike keuses en vrae oor sy herkoms en geloof neem hom op ’n besondere geestelike reis.

’n Eietydse verhaal oor gewone mense, geloof, geestelike groei en verhoudings.

Toestand: Baie goed

rugkant auroraagterblad aurora

Additional information

Bladsye / Pages

283

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Tertius Janse van Rensburg

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2023

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

LUCA