Aspoesterskoene – Kristel Loots

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  400
Gepubliseer: 2009  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799343267

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH1259 Categories: , , Tag:

Description

Sarah is vreeslik voorstedelik – en sy het ‘n lyf wat skrik vir niks. Sy het nie werklik iets om oor te kla nie. Behalwe dat haar man in sy middeljaarkrisis is, hulle sekslewe beperk is tot high days en holidays, haar seun se tweede naam Moeilikheid is en dat dit soms vir haar voel asof net Hond haar verstaan. Toe kom die uitnodiging na die reünie op Doringbaai. Vreemde dinge gebeur wanneer ‘n vrou in ‘n hoek vasgekeer word en skielik besef: mens leef net een keer ….

Additional information

Taal / Language

Afrikaans