Annerkant Die Longdrop – Anoeschka Von Meck

R40.00

Toestand: Baie goed
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 1998 (Eerste uitgawe, eerste druk)  Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9781874901969

Out of stock

SKU: MB498 Categories: , ,

Description

’n Aardse roman wat die eiesinnige koers inslaan van sy treurige, snaakse priesteres van ’n heldin. Sy wag. Vir ’n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hóm. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indië en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, ’n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, ’n tyd vul wat nog heel was. Dis na dié heelwording dat sy op pad terug is. Déúr die narkotiese tonnel van ’n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans