Verlief – Verskeie

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 96
Uitgewer: 2012 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799355079

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Verlief – Verskeie Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand ‘n liedjie op jou kitaar geskryf het… So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie… So verlief dat jy iets baie dom aangevang het… Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop!

Toestand: Redelik

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

96

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Anzil Kulsen, Christien Neser, Elizabeth Wasserman, Elmarie Botes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Nelia Engelbrecht, Solet Scheeres

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2012

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers