Vadertjie Langbeen – Jean Webster

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 210
Uitgewer: 2008 Human & Rousseau
ISBN: 9780798149990

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: C1024 Categories: , , ,

Description

Vir baie jare sedert dit die eerste keer as Daddy Long Legs verskyn het, het dit jong lesers se verbeelding aangegryp en is steeds vandag ‘n gunsteling. Dit is ‘n verhaal wat gelyktydig vol humor, patos en drama is. Judy, of te wel Jerusha Abbott, is haar lewe lank in ‘n kinderhuis, tot die dag dat sy matriek klaarmaak en ‘n onbekende weldoener haar kollege toe stuur. Sy enigste vereistes: sy mag nie sy naam ken nie en sy moet gereeld vir hom skryf oor haar vordering. En so begin die soms skreeusnaakse briewe van Judy aan die lang maer man, wat sy eendag net skraps gesien, en Vadertjie Langbeen gedoop het.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans