Skreeu en ander verhale – Saamgestel deur Marieta Nel en Adinda Vermaak

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgewer: 2014  LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799370744

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans