Seeduiker – Lindsay Du Plessis

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Hardeband
Bladsye: 153
Uitgewer: 1983 Daan Retief Uitgewers
ISBN: 079590455x

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Robbie leer vir Ben Stals, kaptein van ‘n bergingsboot – ken juis toe dit lyk asof hy sy geliefde boot Seeduiker sal moet prysgee. En dit boonop aan daar die skurk Lothar wat ten alle koste Ben se stuk grond in die hande wil kry.

Robbie het net een begeerte – om saam met sy held, kaptein Ben Stals op die Seeduiker te vaar. Ietwat teesinnig willig sy tannie Wilma in – en word saam met Ben in ‘n hele rits avonture gedompel. Sal Ben die Seeduiker kan behou of gaan Lothar en sy trawante tot uiteindelik die oorhand kry?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans