Sale!

Rocksusters – Christien Neser

Original price was: R90.00.Current price is: R72.00.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 176
Gepubliseer:  2012 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799358223

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Die regte Parys sal moet uithaal en wys, want Elle het ontdek: Die Musikanto is ’n splinternuwe, landswye skolefees. Buiten die klassieke musiek, is daar ’n toneelfees en ’n rockfest. Dis nie sommer nog ‘n kunstefees nie, dis ’n happening – iets soos Woodstock of Oppikoppi. Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans