Permanente Ink – Carina Diedericks-Hugo

R60.00

Toestand: Redelik (Naam voorin)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 191
Uitgegee: 2011 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799352382

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2083 Categories: , , ,

Description

Kaapstad word deur ‘n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het ‘n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans