Onderwêreld – Fanie Viljoen

R45.00

Toestand: Redelik (Biblioteekboek/voorblad het vou in)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 201
Uitgegee: 2010 Human & Rousseau
ISBN: 9780799349498

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Sanlamprys vir jeuglektuur 2008: silwer ’n Spannende jeugspeurverhaal wat in die onderwêreld van kuberkrakers afspeel, deur ’n veelbekroonde skrywer. Greg Owen is die hoofseun by Lawson Kollege, waar Eckardt in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ’n band tussen hulle. Eckardt is ’n bedrewe rekenaarkraker en lei Greg in die geheime van dié onderwêreld in. Onwillekeurig word hy in ’n gevaarlike avontuur ingetrek. Wanneer Ekhardt skielik verdwyn, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans