Nova 4: Sterreloper – Fanie Viljoen

R40.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 144
Uitgegee: 2013 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799361124

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Niks sal ooit weer dieselfde wees nie. Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oe die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook daar, in daardie laboratoriums, jare gelede. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale …

Additional information

Taal / Language

Afrikaans