Nova 2: Vuurdoop – Fanie Viljoen

R40.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 116
Uitgegee: 2011 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799361124

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op skrikwekkende wyse na ‘n VVV weggevoer. Hulle het ontsnap en nou keer alles weer terug na normaal. Of so dink Lucas …Hulle mediese toetse wys dat alles piekfyn is, maar dan waag Lucas dit om vir sy pa te vertel wat in die VVV met hulle gebeur het: “Die aliens het ons vasgemaak op tafels, Pa. Hulle het ‘n sny in my kop gemaak …Daar was bloed. Ek kon dit voel afloop teen my slape. Ek was nog nooit so bang nie.”

Additional information

Taal / Language

Afrikaans