Elf Dae In New York – Elizabeth Wasserman

R75.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 224
Gepubliseer: 2020 Tafelberg
ISBN: 9780624090816

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB441 Categories: , , ,

Description

Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by ‘n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wêreld joune! Manhattan is adrenalien. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou begin die moeilikheid. Sy luister per toeval ’n ontstellende gesprek af. Boonop word die twaalf balrokke wat Amie vir haar nuwe baas moet oppas, ontvoer!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans