Die Towenaars Van Toeka – Cressida Cowell

R85.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 400
Uitgegee: 2018 Protea Boekwinkel
ISBN: 9781485308799

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AM0120 Categories: , , ,

Description

Hierdie storie gaan oor ’n jong towenaarseun en ’n jong krygermeisie wat van geboorte af geleer is om mekaar soos gif te haat.

Die storie begin met die ontdekking van ‘n reusagtige swart veer.

Is die towenaars en krygers dalk so besig om teen mekaar te baklei dat hulle nie agterkom dat ’n oeroue bose mag teruggekeer het nie? Is daardie veer dalk regtig ’n hekseveer?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans