Die Pro (Film-Uitgawe) – Leon De Villiers

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  128
Gepubliseer: 2015 Tafelberg Publishers Ltd ,South Africa
ISBN: 9780624076537

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: HT112 HT113 Categories: , , , Tag:

Description

Sanlambeginnersprys (1997)

Scheepersprys vir jeuglektuur (1998)

M.E.R.-prys (1998)

’n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ’n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ’n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer. Nou ook ‘n rolprent met Ballade vir ‘n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die leidende rol in die rolverdeling van jong akteurs.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans