Die DJ – Simon Bruinders

R50.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 129
Gepubliseer: 2017 Naledi
ISBN: 9780928316896

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AM0101 Categories: , , ,

Description

‘n Seun word groot in die platteland waar die lewe hemel is, totdat sy pa sterf. Hy word weggeskeur van Zoar en verhuis na Mitchells Plein waar hy kennis maak met sy passie (DJ) maar ook verstrengel raak in dwelms. Hy vind bevryding en word ‘n suksesvolle DJ. Hierdie boek vertel aan tieners dat daar hoop is, al is die lewe hel. Hierdie boek bied regte hoop aan duisende dwelm verslaafde Suid-Afrikaners.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans