Blou Sjokolade – Christien Neser

R75.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  167
Gepubliseer: 2011 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799352405

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Dolgelukkig. Dit is hoe Elle deesdae voel. Maar dan loop dinge onverwags skeef. En in plaas daarvan om die strate van Parys plat te loop, moet Elle haar lelike stapstewels uitgrawe vir ‘n staptog van ‘n heel ander aard … een wat definitief nie vir sissies bedoel is nie. Blou sjokolade is die derde boek in hierdie humoristiese en romantiese tienerreeks oor Elle Kroon se avonture. Die vorige twee boeke is Kondensmelk en Koshuiskoffie. Die boeke volg op mekaar, maar kan ook as enkeltitels gelees word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans