Jong doktor Serfontein – Theunis Krogh

R85.00

Toestand: Redelik (Boodskap voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 158
Gepubliseer: 2009  Human & Rousseau
ISBN: 9780798150149

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: RU006 Categories: , , , Tag:

Description

Keurboslaan #1

In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bejaarde hoof van hierdie vervalle kosskool versorg die jong man en red sy lewe. Dr. Serfontein besluit daarna om op Keurboslaan te kom werk as adjunkhoof. Alles verloop egter nie vlot nie en leerlinge soos Oscar Wienand sorg vir genoeg kattekwaad om die nuwe hoof ’n behoorlike vuurdoop te gee.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans