Gesie In Villa Musica – Engela Van Rooyen

R50.00

Toestand: Baie goed (Boodskap voorin)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 102
Uitgegee: 1980 Tafelberg-Uitgewer
ISBN: 0624014487

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Vir Gesie van die arm buurt is dit ‘n groot verrassing dat sy sangtalent het.  Sy hoef nie meer skuldig te voel oor sy nie in sport uitblink nie, want sy kan sing! Die skilderagtige huis Villa Musica vorm ‘n opwindende agtergrond vir haar dagdrome wat gou blye vooruitsigte word. Haar verhouding met Anton kry ‘n romantiese kleur, en “prins” Wilmer van die ryk woonbuurt Glendene sien haar raak … Maar iets loop verkeerd, en dit word al hoe verkeerder, sonder dat Gesie mooi verstaan wat dit is. Daar kom verwydering, nie net tussen haar en Anton nie, maar ook tussen haar en haar huismense, skool­maats en geliefkoosde onderwyseres.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans