Charlie en die Glashyser – Roald Dahl

R55.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 164
Gepubliseer: 2007 (Eerste Afrikaanse uitgawe, tweede druk) Human & Rousseau
ISBN: 9780798145466

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB0250 Categories: , , , Tag:

Description

Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog ‘n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka, Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim! Hulle kom allerhande interessante dinge tee: die President van die Verenigde State en towerpille wat ‘n mens jonger maak as wat jy is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans