Sale!

Betower – Fanie Viljoen

Original price was: R60.00.Current price is: R48.00.

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 176
Uitgegee: 2002 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799354881

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0518 Categories: , , , Tag:

Description

Nadia het ‘n geheim. En hierdie geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ‘n geheim in hom ronddra. Betower bied, deur die gebruik van treffende en beeldende taal, ontvlugting aan die leser in ‘n boeiende, broeiende verhaal met interessante ruimtes en met ongewone randfiguur-karakters. Dit is ‘n storie oor foute en vergifnis, veral teenoor jouself.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans