Sale!

Die Brug Na Haven – Francine Rivers

Original price was: R80.00.Current price is: R64.00.

Toestand: Aanvaarbaar (LIgte vogskade op laaste bladye, steeds leesbaar)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 432
Gepubliseer: 2014 (Eerste uitgawe)  CUM
ISBN: 9781431608461

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Dis die 1950’s in Hollywood. Lena Scott is die blinkste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe. Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes betaal om uiteindelik te voel sy beteken iets. Vir pastoor Ezekiel Freeman sal Abra altyd die pasgebore babatjie wees wat hy onder ’n brug aan die buitewyke van Haven gevind het. Zeke en sy seun, Joshua – Abra se beste vriend – kyk hoe sy as ’n eksotiese skoonheid grootword. Maar Zeke weet dat die omstandighede rondom haar geboorte littekens op haar hart gelos het. Dit maak haar weerloos en vatbaar vir ’n gladdemond, twyfelagtige jong man wat haar voete onder haar uitslaan en haar na Hollywood se liggies lok. Abra leer vinnig wat word verwag van ’n ambisieuse jong meisie. Maar roem kom teen ’n verskriklike prys. Sy het elke brug verbrand om te kry presies wat sy gedink het sy wil he. Nou wil sy net huis toe gaan. Die brug na Haven is die langverwagte nuwe roman deur Francine Rivers. Dit is ? meesleurende verhaal van versoekings, genade en onvoorwaardelike liefde.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans