Rabbedoe van Rietkuil – Ena Murray

R20.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 170
Gepubliseer: 1968 Klub Dagbreek
ISBN: 0628030541

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0167 Categories: , , Tag:

Description

Die baas van Rietkuil, Wynand, kan hom nie verweer teen sy rabbedoe-“plaasvoorvrou”, Nicolette, se betowering nie. Maar sy het ’n bokskampioen van ’n kêrel wat dik briewe aan haar skryf. Dan daag Wynand se broer ook nog op . . . en die rabbedoe met die bokstert en langbroek ontluik skielik in ’n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans