Vlerkdans – Barrie Hough

R35.00

Toestand: Redelik (Met plastiek oorgetrek)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  85
Gepubliseer: 1998 Tafelberg Publishers
ISBN: 9780624031864

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: IH1284 Categories: , , , Tag:

Description

So reg in vandag se tienertaal vertel die bekroonde Barrie Hough die verhaal van Wolfie, die sensitiewe standerd nege-seun wat vir hom ‘n oorbel laat insit sodat hy soos ‘n regte kunstenaar kan voel. Hy ontmoet vir Anton met die mooi lyf, ‘n skitterende balletdanser. Maar dan word Anton siek. Die diagnose is vigs.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans