Al die meisies hou van Divan Louw – Tania Brink

R60.00

Toestand: Goed (Naam voorin geskryf)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 112
Gepubliseer: 2012 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799354959

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Al die meisies hou van Divan Louw – Tania Brink –  Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te se Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis waar, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit se byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos ‘n model in ‘n parfuumadvertensie laat lyk nie. Dit se ook niks oor die kleur van sy oe nie – geheimgroen, seepsteengroen, stoutgroen. En dit se geheel en al niks van sy blonde hare wat parmantig orent staan en sy bruingebrande maagspiere nie… Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van ‘n brood. Beslis nie my koppie rooibos nie. Maar dalk kan ek hom gebruik om ’n paar probleme op te los…

Toestand: Goed (Naam voorin geskryf)

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

112

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Tania Brink

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2012

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers