Description
Die Balletkonsert deur Maritha Snyman en Louise van Niekerk is die derde boek in die gewilde Reënboogrant Maats-reeks.
Shani en haar sussie Sunette beleef nog avonture by Laerskool Reënboogrant. Hierdie keer is daar ’n droomrol in ’n balletkonsert op die spel. ’n Prettige Afrikaanse kinder- en jeugverhaal oor skool, vriendskap en die opwinding van ballet.
Toestand: Redelik – waterskade aan die boek.Lapa Uitgewers,
Vind meer Afrikaanse boeke.












