Description
Winterreis: Drie vertellinge deur Henriette Grové is ’n bundel van drie verhale: Winterreis, Haar naam was Hanna en Wie onthou vir Kinna?
Grové se fyn waarneming en besondere vertelstyl kom in hierdie verhale na vore. Die bundel is in 1971 met die Republiekfeesprys bekroon en is ’n interessante toevoeging tot ’n versameling Afrikaanse letterkunde.
Toestand: Goed – ligte verweer aan die stofomslag; boodskap voorin die boek.














