Lobola vir die lewe – André P. Brink

R50.00

Toestand: Redelik (Stofomslag ligte verweer)
Formaat: Hardeband met stofomslag
Bladsye: 190
Uitgegee: 1972 (Tweede druk)  Human & Rousseau
ISBN:

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2212 Categories: , , Tag:

Description

Lobola vir die lewe vertel die verhaal van François Raubenheimer, ’n buitestanderfiguur wat as jong man uitvind dat hy ’n aangenome kind is. So begin ’n soeke na identiteit wat hom onder meer na Europa neem. Terug in Suid-Afrika maak hy in Kaapstad kennis met die oudsoldaat Hendrik Karel Serfontein en knoop ’n verhouding aan met Marie Groenewald, met noodlottige gevolge.

Met Lobola vir die lewe was daar meteens ’n Afrikaanse roman wat in vorm en inhoud iets nuuts gedurf het – ’n roman wat krities staan teenoor die eie en die verlede, eksistensiële temas ondersoek, op verskillende vlakke beweeg, méér van die leser verg.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans