Description
Die Glimmende Simitar
Maanlig oor die Amasone
Eiland in die Son
Hierdie drie Ena Murray verhale voer die leser weg na eksotiese plekke.
In Die Glimmende Simitar, Murray se heel eerste pennevrug, besoek Rianne die golwende wit sandduine van Arabië, op soek na ‘n lang verlore broer.
Maanlig oor die Amasone, voer Annalie weg na die berugte Amasone, waar sy op soek is na haar Pa en verloofde wat daar verdwyn het.
Eiland van die Son, handel oor Willemien en haar mede gyselaars (na ‘n kaping) wat op ‘n klein tropiese eiland ne










