Description
Bastian rebelleer teen sy ouers se voorneme om hom na matriek op Stellenbosch in die regte te laat studeer en loop weg Kaapstad toe. Sy bestaan is ’n maalkolk van drank, dwelms, seks, hard rock en partytjies. Hy gaan uiteindelik terug na sy ouerhuis in Kimberley en besluit op ’n verantwoordelike lewe, maar een op sy voorwaardes.




