Sale!

Nova 1: Die Begin – Fanie Viljoen

Original price was: R45.00.Current price is: R36.00.

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 104
Uitgegee: 2011 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799349801

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoe heinings besig is? En wat is die glibberige swart ding wat Lucas in die rivier gesien het? Voor hy sy oe uitvee, word Lucas en sy vriende deel van ‘n wilde avontuurrit vol tergende en gevaarlike raaisels. Hierdie is die eerste in ‘n nuwe wetenskapfiksie-reeks wat aanhangers sal laat smeek vir meer!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans