Breinbliksem – Fanie Viljoen

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 116
Uitgegee: 2018 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624079385

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
EAN: 9780624079385 SKU: MB1307 Categories: , , , Tag:

Description

Sanlamprys vir jeuglektuur: goud (2005)

MER-prys vir jeuglektuur (2005)

“Ek maak vir jou die hel oop,” lees die SMS wat Chris Burns een reënerige aand in Bloemfontein aan sy pêl Kerbs stuur. Net ‘n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit ’n afgryslike werklikheid.

Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by ‘n pandjieswinkel – hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans