Die Pro – Leon de Villiers

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 100
Uitgegee: 2005 (Tiende Druk) Tafelberg Uitgewers
ISBN: 9780624036197

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Die Pro – Leon de Villiers is ‘n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener.

Die hoofkarakter is ‘n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ‘n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer.

Nou ook ‘n rolprent met Ballade vir ‘n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die rolverdeling van jong akteurs.

Die  boek is in ‘n goeie toestand met ‘n stewige rugkant en skoon bladsye.

Volg die skakel na meer Afrikaanse jeugboeke. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

100

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Leon de Villiers

Jaar gepubliseer / Year published

2005

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers