Description
Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die geweldadige gangster wat hulle se lewens soos ‘n virus inneem en stuur.
Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar ‘n stroom van verset en ‘n onvermydelike uiteinde.








