Sale!

Kringe in ‘n Bos – Dalene Matthee

Original price was: R70.00.Current price is: R56.00.

Toestand: Redelik (Bladsye vergeel, stofomslag verweer)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 306
Gepubliseer: 1985 (Vyfde druk) Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 0624021841

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C2174 Categories: , , , Tag:

Description

Saul Barnard is ‘n houtkapper met ‘n rustelose siel – hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar ‘n legendariese olifantbul – Oupoot – wat losbreek van sy trop … Oupoot en Saul het ‘n vreemde band tussen hulle . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ‘n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ‘n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans