Kersfees in Carmona en ander stories – Doc Immelman

R80.00

Toestand:  Goed (Naam voorin geskryf)
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
114
Uitgegee:  2010 (Derde uitgawe, eerste druk) Protea Uitgewers
ISBN: 9781869192877

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MAR272 Categories: , , Tag:

Description

In ‘n oorloggeteisterde Angola, word kaptein Piet Prinsloo gekonfronteer met meer as terroriste uit die Kongo wanneer sy verlede hom op Oukersaand inhaal. ‘n Span bankrowers kom hul moses teë in die Chuosberge. ‘n Veldwagter is op sy hoede toe twee uiters verdagte karakters by Etosha opdaag. Drie boesemvriende raak verlief op een meisie.
En ‘n skrywer en ‘n beeldskone filmster is gestrand op die Kaitschavlei.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans