Vir die voëls – Francois Bloemhof

R100.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 240
Gepubliseer: 2016 Jasmyn
ISBN: 9780624080466

Out of stock

SKU: KA310 Categories: , , Tag:

Description

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seevier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans