Omnibus 3 – Susanna M Lingua

R95.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 592
Uitgewer: 2009 Lapa Publishers
ISBN: 9780799344769

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Omnibus 3 – Susanna M Lingua – Altyd weer die liefde – Met die Von Hagens wil Fenella niks te doen he nie. Die jong Erich kies haar egter as sy vrou, maar eers moet hy ‘n paar goed aan haar bewys. Dae van betowering – Al se die markies Raoul de Moura hy het haar lief, weet Trish sy familie sal altyd eerste kom  ten koste van haar. Op vleuels van tyd – Toe Sheena Strassner haar oe uitvee, is sy getroud met die hertog De Aguiar sodat sy haar ma se skuld uit die verlede kan delg. Maar sy sal die benepe Portugese wys en so ver wegvlug dat hulle haar nie opspoor nie.
Toestand: Redelik
Vind meer Afrikaanse fiksie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

592

Outeur / Author

Susanna M. Lingua

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Jaar gepubliseer / Year published

2000's, 2009

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers