Kondensmelk – Christien Neser

R50.00

Toestand:  Redelik (Laaste paar bladsye het vogskade)
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 160
Gepubliseer: 2010 Lapa Uiitgewers
ISBN: 9780799347623

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Kondensmelk – Christien Neser – Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers … en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Toestand:  Redelik (Laaste paar bladsye het vogskade)

Vind meer Afrikaanse kinderboeke. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

160

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Christien Neser

Jaar gepubliseer / Year published

2010, 2010's

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers