Toe ons in Ghrieshuis was – Maretha Maartens

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 176
Uitgewer: 2022 Luca
ISBN: 9781776351435

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Toe ons in Ghrieshuis was – Maretha Maartens – Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie. Die Ramp wat alles verander het.

Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand ‘n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.

Vind meer Afrikaanse Chirstelike boeke. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

176

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Maretha Maartens

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2022

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

LUCA