Sale!

Dagboek Van ‘n Wimpy Kid 13: Koue Voete – Jeff Kinney

Original price was: R95.00.Current price is: R66.50.

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 224
Uitgewer: 2020 Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781485900573

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0058 Categories: , , ,

Description

’n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.

Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans