Die Besoeker – Anchien Troskie

R95.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 265
Gepubliseer: 2010 (Eerste uitgawe) Kwela Boeke
ISBN: 9780795702990

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: MB2233 Categories: , , Tag:

Description

Emmie, ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaatskool, word teen haar sin ’n dwelmhandelaar. Dit is net vir drie maande, belowe sy haarself, tot al haar skuld afbetaal is. Maar die dwelmbase is allesbehalwe gretig om haar te laat gaan, want sy het dan daagliks toegang tot soveel dwelmhonger tieners . . .

Die besoeker is ’n meesleurende roman oor ’n jong vrou wat verkeerde besluite neem, en uiteindelik danksy ’n beskermengel op haar pad die geleentheid gegun word om weer te begin. Liefhebbers van Troskie se skryfwerk sal verheug wees oor dié splinternuwe roman.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans