Kook & Geniet – S. J. A. de Villiers

R200.00

Toestand: Redelik (Boek is in ‘n goeie toestand behalwe vir so 10-15 bladsye wat bietjie vogskade en blertsies het, teks is nie geaffekteer nie)
Formaat: Hardeband
Bladsye:  568
Gepubliseer: 2009 Human & Rousseau
ISBN: 97807981491812

Out of stock

Description

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as ‘n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet – van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries – naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans