Partytjies is pret 2 – Bernice van der Merwe

R99.00

Toestand: Baie goes
Formaat: Sagteband
Bladsye: 128
Uitgewer: 2009 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624047186

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Deesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend.

Gelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).

Additional information

Taal / Language

Afrikaans