Description
Gunsteling braairesepte deur Clover SA en Lyn Woodward is ’n moderne Afrikaanse kookboek vol heerlike braairesepte en nuwe idees vir die Suid-Afrikaanse braai. Van peuselhappies, slaaie en seekos tot bees-, wild- en lamsvleis, brood, gebak en nageregte – daar is iets vir elke braai-entoesias.
Die resepte gee ’n moderne kinkel aan tradisionele braaikos en is ideaal vir naweekbraaie, kuier saam met vriende en familie, of wanneer jy net iets nuuts op die rooster wil probeer.
Hierdie tweedehandse eksemplaar is in baie goeie toestand.











