50 Prutpotgeregte

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2018 deur LAPA Uitgewers
Bladsye: 64
Samestelling: LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799382884

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

50 Prutpotgeregte is ’n praktiese Afrikaanse kookboek met 50 resepte vir smaaklike maaltye wat met min voorbereiding in ’n prutpot gaar word. Dit is ideaal vir besige huishoudings wat graag tuisgemaakte kos wil geniet sonder om ure in die kombuis deur te bring.

Die resepte sluit ’n verskeidenheid geregte in, soos hoender- en rooiwynstowe met kruiekluitjies, romerige Sweedse frikkadelle, gevlokte beesvleis, koolrolletjies, Hongaarse ghoelasj en Italiaanse varkboud. Daar is ook sop, sjokoladekoek en ’n sjokolade-en-grondboontjiebotterpoeding. Die boek bevat nuttige wenke oor die gebruik en versorging van jou prutpot.

Toestand: Goed

inhoud vinnige prutpotgeregteagterblad 50 prutpotgeregte

Vind meer Afrikaanse niefiksie. 

Additional information

Bladsye / Pages

64

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2018

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers