Description
Die Praktiese Kookgids deur Mary Cadogan is ’n nuttige Afrikaanse kookboek met ’n verskeidenheid resepte, kooktegnieke en praktiese wenke. Die boek is deur Annette Human in Afrikaans versorg en bied idees en leiding vir alledaagse kosmaak.
’n Klassieke kookboek vir iemand wat graag resepte versamel en nuwe idees in die kombuis probeer.
Toestand: Goed – naam voorin; ligte verweer aan een hoekie van die voorblad.














