Description
Eetlepel of milliliter. Koolstoof of microgolfoond. Handklitser of voedselverwerker. Kook en geniet bly ‘n staatmaker vir Ouma, Ma en vandag se vrou – alles vir die beginnerkok hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries meer as 1000 ekonomiese, beproefde resepte van ontbyt tot mengeldrankies.










